Die sirkel van bekende dinge Billy se draaktatoe sal skewe kyke lok op die Karoodorpie waarheen sy gesin verhuis.