Kelly Price het ‘n paar longe op haar wat enige Mariah Carey of Whitney Houston in die skadu plaas, maar wat haar nou werklik ‘n trappie bo die res plaas is haar keuse van materiaal wat ‘n wonderlike aanklank vind by haar gehoor.