Nuwe standaard vir groot 4×4-sportnutsvoertuie

Die Land Cruiser 200 stel nuwe standaarde in die mark vir groot 4×4-sportnutsvoertuie en geniet sedert sy bekendstelling ‘n hoë mate van aanvaarding op die SA mark. Sedert begin vanjaar is reeds 586 van hierdie bekwame en luuksueuse sportnutsvoertuie plaaslik verkoop en die bestelboek bly vol.

Brutus vir Land Cruiser Bakkie

Toyota Suid-Afrika het ‘n spesiale pakket vir die Land Cruiser bakkie vrygestel, beskikbaar vir petrol en diesel modelle. Die Brutus-pakket gee die Land Cruiser nuwe visuele en funksionele eienskappe. Die mees opsigtelike kenmerk van die Brutus is die voorste buffer. Volgende op die lys is die 16-inch staalvelling met Continental “Conti-trac” 235/85 R16 bande. Trappies …