Friedrich Schiller, een van die voorste dramaturge van die Duitse verhoog, is in 1805 oorlede en nou, twee honderd jaar later, vier die wêreld sy bydrae tot die wêreld letterkunde.