Dis stil. Die Namib sug. Dis warm. Die vier in die klein wit huisie praat nie – dis te warm. Die hitte maak golwe op die kaal vlakte tot by die duine. Die een-een bome lyk soos vae skimme in die blinkwit warmte.