“Die kletskoningin, Oprah Winfrey, het blykbaar ‘n halfsuster waarvan sy niks geweet het nie.”
Sleutelwoord Argiewe:Oprah Winfrey
Fliek oor Oprah
“Die veteraan regisseur Larry A. Thomson het Maandag gesê dat die twee of vier-uur lange fliek oor Winfrey op Kitty Kelley se biografie oor die kletskoningin gebaseer is.”
Baklei oor die berg
The Sentinel, ‘n berg van 321 meter in Houtbaai, Kaapstad word binnekort opgeveil.
