Met al die regse predikers in Amerika wat deesdae links en regs goeters verbrand is dit dalk ’n goeie idee vir James Frey om weg te kruip.
Sleutelwoord Argiewe:Oprah
Fliek oor Oprah
“Die veteraan regisseur Larry A. Thomson het Maandag gesê dat die twee of vier-uur lange fliek oor Winfrey op Kitty Kelley se biografie oor die kletskoningin gebaseer is.”
