Uys Krige se bekende, gewilde en klassieke komedie is die Woordfees se baie spesiale Lag-Lag Tien Jaar feesdrama!
Sleutelwoord Argiewe:Susanne Beyers
Drafstap of Drentel?
Audrey Blignault het hierdie voorstelling van haar lewe, in die meesterlike verwerking van Juanita Swanepoel, self as ’n hoogtepunt bestempel.
Moeders en Dogters
Corlia Fourie vang Suid-Afrika se ontstuimige geskiedenis en die tyd wat verandering in Suid-Afrika ingelui het, vas in ‘n roerende drama oor menslike verhoudings.
