Drafstap of Drentel?

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Audrey Blignault het hierdie voorstelling van haar lewe, in die meesterlike verwerking van Juanita Swanepoel, self as ’n hoogtepunt bestempel.

Die vermenging van uiteenlopende prosatekste, stemme en biografiese gegewens tot bykans chronologiese lewensverhaal is lig, soms werklik komies en dan weer vol ou verdriet. ’n Verkwikkende teaterervaring en besondere eerbewys aan Audrey vir haar reuse bydrae, wat in die hele gesin se smaak sal val.

Met: Joannie Combrink, Johann Nel en Susanne Beyers.
Regie: Juanita Swanepoel

Woordfees 2009
11 Maart 18:00 ● 14 Maart 13:00 ● 15 Maart 17:00 ● Japie Krigesaal ● 70min ● R70

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar