Die toekoms van klein motors

Suzuki maak gereed om die kleinmotorsegment tromp-op te loop met die opwindende nuwe Alto – die maatskappy se strategiese wêreldmotor met vlakke van styl, verrigting en doeltreffendheid wat tot dusver ongekend in die segment was. “Die Suzuki Alto koppel kopdraai-stilering en gebruiksvriendelike stadsmobiliteit aan uitstekende verrigting, puik brandstofdoeltreffendheid en lae CO2-uitlaatvlakke,” sê Kazuyuki Yamashita, besturende …