In sy strewe om die omgewingsimpak van die nuwe Prius te beperk, het Toyota sy “Lewensiklusdenke”- en “Lewensikluswaardasie”-proses op elke stadium van toepassing gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:Toyota Prius
Die Prius-projek – ‘n geskiedkundige oorsig
Die ontwikkeling van die Prius het in 1994 begin met Toyota se Projek G21.
Tegnologiese innoverings in die nuwe Prius
Dit het nou al gewoonte geword dat elke nuwe geslag van die toonaangewende Prius spog met ‘n aantal splinternuwe, gevorderde tegnologieë.
Gevorderde veiligheidseienskappe vir die nuwe Prius
Die nuwe Prius is ontwerp en genieur vir ‘n vyfsteraanslag (die maksimum) in die Euro NCAP-botstoetsprogram.
Verbeterde Voertuigdinamika bied ultra-gladde bestuursondervinding in die nuwe Prius
Met die oog op optimum-hantering en -rygerief en ‘n uitmuntende, dinamiese bestuursondervinding is die voor- en die agterveerstelsel van die nuwe Prius omvattend hersien en geoptimaliseer.
