Nuwe klein sportnutsvoertuig Die Urban Cruiser sal meeding in die klein SNV-mark, ‘n segment wat sedert 2002 in Europa feitlik verdubbel het in grootte.