Bloed is dikker as water.
Sonder om te aarsel steek jy jou hand uit vir die wat jy liefhet. Maar hoe gemaak as die hand of skouer nie voldoende is nie? Hoe gemaak as die antwoord oorverdowend en genadeloos deur jou are klop? Bloed is ’n suster se verhaal van opoffering, hoop, liefde en uitlewering.
Met Lulu Botha, Stephanie Hough en Vicky Stemmet
Teks: Yolandé Brittnell-Steyn
Teksverwerking: Stephanie Hough
Regie en ontwerp: Gaerin Hauptfleisch
Aardklop 2012
Première
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: Geen
POK-hoofsaal, Potchefstroom
Tyd: 65 minute
Kaartjies: R90
Datum: 2 Okt. – 13:30, 3 Okt. – 20:00, 4 Okt. – 09:30, 5 Okt. – 17:00,
6 Okt. – 13:30
Lewer kommentaar