Justin Wilkinson se skreeusnaakse komedie is ‘n opvolg van verlede jaar se lokettreffer Butlers & Brandy.
Die manewales begin wanneer ‘n welgestelde aristokraat haar hooggeplaaste vriende na ‘n kostuumaand nooi in die hoop dat dit haar mislukte Botox-operasie sal verbloem!
Dit is van 25 tot 29 Augustus by Kunstekaap in Kaapstad.
Kaartjies wissel van R49 to R59.
