Cadence

Kaapstad Dans bied ‘n vermaaklike dansaanbieding by die Teater aan met die vermenging van verskeie danstegnieke en –style wat in ‘n kadans van uiterste genot saamsmelt.

Die aanbieding sluit in KeepCover, ‘n splinternuwe werk deur Joshua Beamish, en die terugkeer van Christopher L Huggins met sy nuutste bekroonde werk, Bolero. Kaartjies wisel van R120 tot R140.

Kunstekaap
28 November tot 7 Desember 2013

Lewer kommentaar

Leave a Reply