Die rebellie van Lafras Verwey

Dit is die verhaal van Jan Alleman – vasgevang in ’n burokratiese bestel met ’n behoefte om ’n nalatenskap te los, ’n
verandering te maak en vir iemand te sorg.

Dis ’n storie waarmee elkeen van ons kan identifiseer.

Met Stian Bam, Tinarie van Wyk Loots, Carel Nel, Nandi Horak, Wilhelm van der Walt, De Klerk Oelofse en Noxolo Bodlani
Regie: Albert Maritz
Teks: Chris Barnard
Musiek: Tinarie van Wyk Loots

KKNK 2013

100 minute | R100 | Oudtshoorn Courant Van Reedesaal, Oudtshoorn | 3 tot 6 April 09:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply