Wanneer Grieta, ‘n Bishop Lavis hairdresser, besluit sy wil ALLES weet, sy wil geleerdheid hê, ontmoet sy haar tutor, prof. Frans, ‘n gefrustreerde akademiese alkoholis.
Hulle praat oor Breyten, Shakespeare, Krog en Foster. Tussendeur die akademie leer albei meer as wat hulle ooit gedink het hulle sal – oor geleerdheid, weggesteekte whiskey, keuses en hair relaxer.
Gebaseer op Willy Russell se Educating Rita.
Met Chris van Niekerk en Lulu Botha.
Regie, vertaling en verwerking: Hennie van Greunen.
Aangebied deur Wordsmith’s Theatre Factory.
Woordfees 2012
10 Maart 14:00 | Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch | 120min | R100
Lewer kommentaar