Die gruwel van wat alle oorloë is word deur mumiekmeester John Jacobs in Suid-Afrikaanse konteks vertolk in hierdie debuutwerk.
Opoffering, eensaamheid, verlies, maar bowenal: oorlewing.
Jacobs is in 2016 benoem in die kategorie: Aardklop/ATKV Mees Grondverskuiwende werk.
* DEBUUT *
Met: John Jacobs
Regie, stelontwerp: John Jacobs
Verhoogbestuur: John Jacobs & Maretha de Kock
Vervaardiger: John Jacobs, Maretha de Kock
Genre: Mimiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R120
Plek: NWU Roots, Potchefstroom
Datum: 3 Okt 20:00 | 4 Okt 17:00 | 7 Okt 20:00
John Jacobs: Generaal De la Rey
John Jacobs: Generaal De la Rey
Roekeloos
2.5
