Hol Marion!
Roekeloos
1 April
Roekeloos
1 April
Marion Holm bring nuwe stories wat sy en Chris Vorster saamstring vir die verhoog.
Stories oor die alledaagse lewe en hoe sy dit waarneem. Dit is slim, skoon, toeganklike humor wat jou sal laat lag, bietjie laat dink en miskien selfs ’n traan laat pik.
* Debuut *
Met: Marion Holm
Regie: Chris Vorster
Teks: Marion Holm en Chris Vorster
Vervaardiger: Handyminds
Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Gesin
Tydsduur: 75 minute
Kaartjies: R 110
Plek: kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
Datum: 1 April 12:00
