#KKNK Nat

Nat,
Roekeloos,
18 Maart.

Hierdie meertalige opvoering maak gebruik van spraak, beweging, klank en lyfperkussie om die fokus te plaas op die samelewing se apatiese houding teenoor die lot van kinders wat te arm is om werklik kind te wees.

Twee tieners van Grassy Park vertel meer oor hul harde en rowwe lewens as “cannibal kids”.

Met: Richard September en Iman Isaacs
Teks, ontwerp en regie: Penelope Youngleson
Vervaardiger: Rust Co-Operative

Genre: Drama
Taal: Afrikaans, English & Xhosa
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Tydsduur: 65 minute
Kaartjies: R 95
Plek: Laerskool van Reedesaal, Oudtshoorn
Datum: 9 April: 16:00; 10 April: 12:30; 11 April: 16:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar