Dit gaan nie baie goed met Nina van Zyl nie.

Haar popsterloopbaan het altwee voete in die graf, sy’t al vir ses jaar writer’s block, en nou het haar ex die vermetelheid om kanker te kry. Classic Dirk.

Sy vat die langpad van Johannesburg na Kaapstad, dorp tot dorp. Miskien kan sy Dirk een laaste keer sien. En miskien kry sy ’n paar gigs.

Kom saam met Nina op hierdie tragikomiese avontuur deur ’n surrealistiese Suid-Afrika.

* DEBUUT *

Met: Simoné Nortmann, Ilana Cilliers

Regie: Maude Sandham

Stelontwerp: Stefan Benadé

Musiek: Marius van Wyk

Storie: Louis Roux, Ernst Cilliers

Deur: Louis Roux

Vervaardiger: Louis Roux

Genre: Tragikomedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: – 13
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R120
Plek: Weet-en-Sweet, Potchefstroom
Datum: 3 Okt 10:00 | 4 Okt 15:00 | 5 Okt 16:00 | 6 Okt 16:00 | 7 Okt 15:00

Aardklop 2017


Los asseblief ’n boodskap


Los asseblief ’n boodskap


2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply