#NAF If These Bodies Could Speak

If These Bodies Could Speak
Roekeloos
30 Mei

Ervaring wat spruit uit die binnekant van ons lywe – dit is die onderwerp van If These Bodies Could Speak.

Die lywe doen die praatwerk in die stuk. Dit is die plek waar die konflik afspeel, waar interne biologie onderhandel met en eksterne uitdrukking.

Met: Nicola Haskins & Bailey Snyman
Choreografie: Nicola Haskins & Bailey Snyman

Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: Geen
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 9 Julie 12h00, 10 Julie 14h00 & 20h00, 11 Julie 12h00,
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R60

Nasionale Kunstefees 2014

2.5


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar