#NAF2015 Yobo: You’re only born once

Yobo is ’n kombinasie van die gesproke woord en audio-visuele. ’n Skepping van Karen Logan en die vlymskerp Iain Robinson.

Die stuk speel af in die Suid-Afrika van vandag. ’n Wit man bly onder ’n verkeersbrug.

Met: Iain Robinson
Regisseur: Karen Logan
Teks: Iain Robinson
Beligting: Tina le Roux
Stel: Iain Robinson, Karen Logan & Bryan Hiles
Musiek: Veranda Panda & Blue Gene
Klankontwerp: Iain Robinson & Karen Logan
Audio-visuele ontwerp: Karen Logan
Kamera: Marcello Maffels
Fotografie: Caroline Burne & Marcello Maffels

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R70 & R65
Plek: Thomas Pringle-saal, Grahamstad
Datum: 8 – 11 Julie 2015

Nasionale Kunstefees 2015

Yobo: You’re only born once,
Roekeloos,
22 Junie 2015.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply