Aan die begin van die pandemie het president Ramaphosa vaders as ’n noodsaaklike diens verklaar. Met die is Nik Rabinowitz gedwing om van sy beroep as komediant afstand te doen endie adjunk-hoof van ’n tuisskool te word.

’n Maand later het hy uit dié pos bedank en het sedertdien probeer om homself van sy kinders te isoleer. Na drie jaar van 2020 het Nik besluit om die huis te verlaat om vir ons ’n vertoning te hou, waarvoor ons almal dankbaar is, veral sy vrou.

Dinsdag 5 April by Die Boer-teaterrestaurant in Durbanville. Kaartjies is R180 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Nik Rabinowitz 2022
Nik Rabinowitz 2022

Lewer kommentaar

Leave a Reply