Odidiva is vir seker Kaapstad se gewildste en beroemdste fopdosser met internasionale optredes agter haar naam, asook rolle in televisiereekse soos Charlie Jade, Interrogation Room en Stokvel. Odidiva kry staande ovasies, want sy sing werklik en lip sync nie soos die deursnee fopdosser nie.
Suidoosterfees 2012
