Komediant, akteur en skrywer, Russell Brand besoek die Kunstekaap Operahuis in Kaapstad met sy eerste wêreldtoer.
In lyn met sy unieke styl, staan die toer amptelike as die “Messias-kompleks”-toer bekend. Dit is ‘n snydende ontleding van verskeie sosiale en godsdienstige figure en die realiteit van hulle lewens deur hulle met mekaar te vergelyk.
19 & 20 November
Kaartjies wissel van R300 tot R500.
