Sakrament

Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za

Alles wat in families gebeur, is sakramente; elke banaliteit word heilig. Die familie is per definisie metafisies.

Daar is niks nuuts onder die son nie. Suid-Afrika is nie vir sissies nie. Ons lewe nou in ‘n Griekse tragedie met kontemporêre kostuums. Is dit wat African Renaissance beteken? Uitgelewer aan begrafnispolisse, mediese fondse en lewensversekering, voorbestem tot verdoemenis en opgeskeep met die ewige familie.

Ou teatertemas word vindingryk herbenut en tree in gesprek met eietydse problematiek.

Sakrament is ‘n tydsdokument en kommentaar op hoe mense voel en dink, en hoe hulle in 2009 oorleef.

Stian Bam 

Stan Bam

Regie: Marthinus Basson
Met: Neels Coetzee, Stan Bam, Laudo Liebenberg en Sophia Wessels

KKNK 2009

Sluit aan by die Gesprek

6 Kommentare

  1. Sjuut! Niemand mag weet nie, maar Stian Bam trou op 20 Maart op Oudtshoorn.

    1. Sjuut! Niemand mag weet nie, maar Stian Bam is eintlik gay.Hou die pers dop…

  2. Mev. Bam weet glo van sy “wroeging met seksualiteit”, maar ons sal dophou.

    O ja … sjuut!

    1. Dit gaan nie so ‘n groot storie wees soos Joost s’n nie.
      Of miskien is dit groter!

      🙂

      1. Nee, dis eintlik nie so ‘n Groot storie nie.Kry net die arme naiewe vroutjie jammer.Sal seker nog eendag spyt wees as die kinders eers in die prentjie is.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar