Selle ou storie

Selle ou storie is die Afrikaanse klassieke stuk wat die nasie stormgeloop het in die sewentigerjare en deur die sensorskêre bygedam is.

Dit is die verhaal van ´n middeljarige Afrikaanse aktrise, Ester Viljoen, wat ´n jonger kêrel het en op sy beurt weer ´n jonger vriend het wat verlief is op die meisie. ´n Dolle rondomtalie van passie, perversiteit, plesier, komedie en skok – die perfekte gereedskapskar vir die talente van ´n Tannie Evita, ons nasionale instelling.

Selle ou storie met ontwerp deur Nicolas de Klerk en regie deur Lynne Maree.

 

bydrae: Claire Pacariz


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar