‘n Besondere storie van vier vriendinnne wat saam weggaan vir ‘n naweek om weg te kom van hulle alledaagse lewens en om die opwinding van hul jong dae te herleef. In die proses word hulle lewens tot op hede in oënskou geneem.
Deur die mallemeule van kinders, eggenote en werk het van hul drome agterweë gebly, maar een in die groep het ‘n opwindende geleentheid vir die toekoms.
Die vraag is hoe hulle daarop gaan reageer.
Die toneelstuk vermeng musiek, drama en poësie op ‘n reis vanaf hulle moeders se aandeel aan die Vroue van Vrede en Vooruitstrewendheid (die VVV) tot die hede waar hulle drome dalk kan waar word.
(Stuur jou resensies na bydraes by roekeloos.co.za)
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
