Dit is hierdie jaar vyftig jaar sedert die tragiese uitsettings in Distrik 6. Met die Suidoosterfees se dertiende verjaardag, verseker hulle dat dié belangrike gebeurtenis onthou word, en dat die goeie gees van Ou Distrik 6 herdenk word.