The Spinster

Kyla Davis is tans by Alexander Upstairs in Kaapstad met haar skreeusnaakse The Spinster.

Wees gewaarsku! Sy is rof en onbeskof! Mal en wild! Gewoon roekeloos!
Dit help as jy drink, maar pasop vir te hard lag, sy is ook snaaks en insiggewend.

Davis se inspirasie is Franca Rame en Jung se vroulike argetipes.

James Cairns is die regisseur.

Alexander Upstairs, Kaapstad
8 – 10 April
15 – 17 April
021 300 1652

Kyla Davis in The Spinster
Kyla Davis in The Spinster

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar