Ver(los)
Hulle is nie jou average vriendinne nie.
Hulle is nie jou average vriendinne nie.
Allermins. Jana is jou tipiese trophy wife en Lauren jou witty chick. Dié twee girls kom uit verskillende agtergronde en is boonop teenoorgesteldes. Maar hulle het mekaar nodig.
Wat verwag die een van die ander en waar gaan dit eindig?
* Debuut *
Met: Des-Lee Mckenzie en Anoecha Kruger
Regie: Ian van der Westhuizen
Teks: Teks: Des-Lee Mckenzie
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 – R100 | R90 – R120 by die deur
Plek: Hoërskool Lückhoff, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 18:00 | 9 Maart 18:00 | 11 Maart 13:00
Woordfees 2018
Ver(los)
Ver(los)
Roekeloos
2.5