Dié danstrio ondersoek aspekte van vrees, die effek op geestelike welsyn en sy manifestasie deur die liggaam.
As reaksies gedeel word, word ’n ritueel van interne kondensasie gesoek, ’n stilte in die onbuigsame pas van die lewe. Ons ondersoek letterlik die beton op soek na persoonlike verligting, die skoonheid van hard en sag en weer is die oordrag in die verhoudings in die skeppingsproses. Poësie word gebruik vir ons meegevoel met kwessies oor die wêreld. Dit ondersteun veral die Bring Back Our Girls-veldtog.
Met: Sizakele Mdi, Mmase Jane & Amee Lakas
Regie: Sizakele Mdi & Simphiwe Mbekiselwa
Choreografie: Sizakele Mdi
Genre: Dans
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R80
Plek: Civic, Bloemfontein
Datum: 14 Julie
Beneath the concrete ,
Roekeloos,
14 Julie 2015.
