Drie lesers kan ‘n dubbelkaartjie wen na My Oom se Vrou se Plekkie op Vrydag, 6 November om 20h00 by die Atterburyteater in Pretoria.  Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 43366 SMS: WEN PLEKKIE ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP.  Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS PLEKKIE KOMPETISIE as onderwerp.  Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply