Wie drink wat?

Oftewel, ’n heildronk op die laaste loopdop. Wat gewoonlik nie die laaste is nie. Want ons hou van partytjie en dan maak ons so. En sê gesondheid! Draai die proppe af, laat die koppe draai.

Alkohol het ’n uitwerking, maak dinge beter, slegter, is ’n kruk. Want die lewe is alleen draaglik as ’n mens ’n bietjie dronk is. En baie snaakser.

Met: Rolanda Marais, Martelize Kolver, Brendon Daniels, Lee-Ann van Rooi, Gideon Lombard, De Klerk Oelofse, Cintaine Schutte en Andile Vellum
Teks: Saartjie Botha en Christiaan Olwagen
Regie: Christiaan Olwagen
Choreografie: Ina Wichterich
Vervaardiger: Saartjie Botha

* Première *

Aardklop 2103

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16
Plek: kykNET Gimmies, Potchefstroom
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R100
24 Sept. – 13:30, 25 Sept. – 20:30, 26 Sept. – 09:00, 27 Sept. – 20:30, 28 Sept. – 09:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply