#Woordfees Melusine van Arcadia

Melusine van Arcadia
Roekeloos
17 Februarie

Drie susters woon saam in ’n woonstel in Pretoria.Die jongste, Melusine, is ‘n meermin.

Hulle moeder het hulle nooit die waarheid oor haar verlede vertel nie. Na haar dood verswyg hulle dit steeds en probeer sin maak van die lewe binne hierdie omstandighede.

Melusine word toenemend onrustig en rebels, en probeer haar susters forseer om haar vry te laat.

‘n Verhaal oor die drang na bevryding van dít wat mens terughou.

Met: Sharlien Schwarz, Zia Sonnekus en Stephanie Gericke
Produksiehuis: Small Studios Productions
Teks en regie: Corné Joubert

8 Maart 16:00 | 9 Maart 12:30 | Radio Helderberg Klein Libertas Teater, Stellenbosch | 60 minute | R80 | Geen o/13 N

Woordfees 2014

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply