Moedersmelk is ’n Afrikaanse woordkunsprogram wat draai om die tema van vrouwees.
Werke van onder andere D.J. Opperman, Lina Spies, Antjie Krog, Dalene Matthee, Marita van der Vyver en Joan Hambidge word vertolk.
* Debuut *
Met: Elandré Bosch, Des-Lee McKenzie, Anelma Meiring, Mikyla Passerini, Dené Vorster en Rozanne Vos
Samestelling en regie: Eghard Basson
Genre: Woordkuns
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Oude Libertas-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 8 Maart 18:00
Moedersmelk,
Roekeloos,
2 Februarie 2016.
