#Woordfees Skadu

Wolmarans, ’n afgetrede fisikus, ondersoek en bestudeer die lig en donker in sy lewe.

Hy voer gesprekke met sy intieme vriend én vyand: sy skaduwee. Wie is jy, donker? Hoekom jaag jy my so?

* Debuut *

Met: Daniël Wolmarans

Teks: Esmé de Wet

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R80 | R90 by die deur
Plek: Oude Libertas-ouditorium, Stellenbosch
Datum: 7 Maart 18:00

Woordfees 2016

Skadu,
Roekeloos,
3 Februarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply