#Woordfees Vetterag of te not

Vetterag of te not,
Roekeloos,
16 Februarie 2015.

Die vet weet, dis soes hulle sê: “beauty kom nie sonner pyn en suffering nie”.

Kyk vi’ arme Mevrou wat so haar kos habits sal moet renegotiate om weer sexy en jonk te lyk vi’ haar man se roving eye. En dan kan die arme Mathilda nie eens vir health issues daai borde kos minder maak nie, want Hendrikkie laaik van baie kos en van baie lyf… Ja, soesie lewe… Ma gelukkag, dun of dik, die suffering het sy lagkant oek.

Met: Ester von Waltsleben, Leatitia Solomons-Manuel en Hilton Andries
Regisseur: Ralston Oliphant
Teks: Hilton Andries en Leatitia Solomons-Manuel
Vervaardiger: Chommiez Geselskap

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 80
Plek: Breughel Teater, Stellenbosch
Datum: 7 – 8 Maart 20:30 | 9 Maart 18:00

Woordfees 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar