Atlantiese geelneusalbatros (-malmok) / Atlantic Yellow-nosed Albatross Gepubliseer deurRoekeloos 10/02/2017 1 Kommentaar op Atlantiese geelneusalbatros (-malmok) / Atlantic Yellow-nosed Albatross Thalassarche chlororhynchos Hierdie albatros is ’n gereelde besoeker aan die weskus van Suid-Afrika. Die Atlantiese geelneusalbatros is van die kleinste albatrosse wat mens kry. Jy kan hulle uitken aan die swart snawel en die breë geel snawelnok. Deel met iemand: Print (Opens in new window) Print Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Share on Telegram (Opens in new window) Telegram Share on WhatsApp (Opens in new window) WhatsApp Email a link to a friend (Opens in new window) Email
Lewer kommentaar