Nesospiza wilkinsi
Die dikbekstreepkoppie kom net voor op Inaccessible- en Nightingale-eiland. Die voëltjie lyk amper soos die Tristanstreepkoppie, net groter en dit het ’n tamaai snawel wat kan neute kraak.
Die voëltjie is ‘n bedreigde spesie en daar is so min as 50 tot 100 pare oor op Inaccessible-eiland.

Lewer kommentaar