Roekeloos,
26 Maart.
Blues het in Afrika ontstaan en is deur slawe na Amerika geneem waar dit mettertyd wortel geskiet en gegroei het.
Jazz, rock en popmusiek het almal hul oorsprong in dié liedjies van vervreemding.
Liedjies en staaltjies word ingespan om te illustreer hoe dit wat eens die musiek van slawe was, die hart en siel van ons moderne kultuur geword het.
* Debuut *
Met: Bobby van Jaarsveld, Zolani Mahola, Albert Frost en Francois van Coke onder leiding van Alvin Dyers en sy groep
Musiekregie en vervaardiging: Schalk Joubert
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans & English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 100 minute
Kaartjies: R 100
Plek: Rembrandtsaal, Oudtshoorn
Datum: 5–8 April: 17:45; 9 April 10:00
Lewer kommentaar