Hierdie splinternuwe woordeboek is ’n volwaardige eerste tweetalige woordeboek wat jong leerders met woordeboekwerk sal help.
Sleutelwoord Argiewe:Pharos
Moeg-gesoek Blokraaigids
Die derde uitgawe van hierdie handige naslaanbron is omvattend bygewerk en uitgebrei.
‘n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue
As ons vandag van ’n kandidaat praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie.
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie?
Skryf Afrikaans van A tot Z: die essensiële gids vir taalgebruikers
Sedert die verskyning van die titel in 2003 was daar veranderinge op die wêreldtoneel, in die Suid-Afrikaanse mediabedryf, aan die taalfront en in die praktyk van wetenskaplike teksversorging.
