ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
Sleutelwoord Argiewe:Spektrum Kinderteater
Afri-Ki-Ri
Afri-Ki-Ri is Spektrum Kinderteater se nuutste toneelstuk.
Bazoo en die Spookpaddas
Spektrum Kinderteater bied ‘n splinternuwe poppekas, Bazoo en die vermiste Spookpaddas, aan.
Dolf Wolf en die drie Varkies
Spektrum Kinderteater span weer saam om die sprokie, Dolf Wolf en die drie Varkies, op die planke te bring.
Poppie en Bongo
Poppie en Bongo is die hoofkarakters van ‘n kraakvars, prettige, eg Afrikaanse produksie vir kinders en almal jonk van gees.