Die duif in hoë bome

Twee volwasse broers woon by hul ouma op Hawston. Die ouer broer is verbitterd omdat hy ‘n goeie werk in die stad moes los nadat sy ma wreed vermoor is en sy pa aan moord skuldig bevind is. Ook glo hy nie dat sy pa sy ma vermoor het nie. Sy jonger broer het geringe simptome van fetale alkohol-sindroom en is baie onstabiel. Die ouer broer moet dus die ouma bystaan.

Dit is die verhaal van mense wat vasgevang is in situasies waaroor hulle geen beheer het nie.

Kalfiefees

Met: Bejorgyn Arendse, Remus Sebonka, Natasha Steneveldt en Helen Swartz
Teks en regie: Cas van Rensburg

Do. 8 Aug. 50 min. R70 De Wetsaal, Hermanus 18:00
Vr. 9 Aug. Première. 50 min. (Gratis toegang) Selfbousaal, Hawston 18:00

Lewer kommentaar

Leave a Reply