#KKNK Santa Gamka

Santa Gamka,
Roekeloos,
20 Maart.

Lucky Marais is ’n rentboy  van Santa Gamka in die Groot Karoo.

Die kanse wat hy kry, is kanse wat hy self gemaak het en sy lewe is soos sy naam – gelukkig – totdat hy in ’n pottebakkersoond gestop word. Vanuit dié helleput neem hy sy lewe in oënskou.

* Debuut *

Met: Marlo Minnaar
Teks: Eben Venter
Vervaardiging en verwerking: Marlo Minnaar
Regie: Dian Marcovecchio
Musiek: NamaSun en Dean Balie

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen 0/16 jaar
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R 90
Plek: ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn
Datum: 4 April: 13:00; 5 April: 18:30; 6 April: 16:00; 7 April: 13:00; 8 April: 10:00; 9 April: 13:00

KKNK 2015

4.5

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar