Ont is ʼn eenmanvertoning oor die reis van “grootword”, ‘n studie oor die samestelling van ‘n gesin en die vreugdes van vryheid en vlug.
Die proses van menswording word met deernis geskets met behulp van Groot Verseboek, Ma se grammofoonspeler en Pa se Camel filters.
Met: Wessel Pretorius.
Teks en regie: Wessel Pretorius.
Produksiehuis: Polony
Woordfees 2012
11 Maart 15:00 | Klein Libertas Teater | 75min | R80 (R60 studente) | Geen O/16 (TN)

Lewer kommentaar