#Woordfees My briljante egskeiding

Dit wás bietjie vreemd toe Manie van sy besigheidstrippie terugkeer en sy tas eerder in- as uitpak.

Voordat Engela van Tonder-Strydom besef wat aangaan, verdwyn hy deur die voordeur en uit haar lewe.

Eers later hoor sy van Rosa, die kaktusbloeiseltjie wat Manie op sy besigheidstrippie ontmoet het. En dinge verander.

Geraldine Aron se wêreldtreffer uit die stal van Lyf, Die naaimasjien en Shirley Valentyn.

* Debuut *

Met: http://www.roekeloos.co.za/tag/anthea-thompson/

Vertaling en regie: Hennie van Greunen
Teks: Geraldine Aron
Musiek: Pedro Kruger
Vervaardiger: Wordsmith’s Theatre Factory

Genre: Komedie
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 50 minute
Kaartjies: R95 | R105 by die deur
Plek: kykNET Hoërskool Stellenbosch, Stellenbosch
Datum: 6 Maart 20:30, 9 Maart 20:30, 11 Maart 20:30

Woordfees 2016

My briljante egskeiding,
Roekeloos,
27 Januarie 2016.

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply