Sterk pompwater verpak in dooie diere

Hierdie super bier kos ’n allemintige £500 (amper R6 000) per bottel, staan bekend as The End of History en word verpak in dooie diere.

BrewDog, in Fraserburgh, Aberdeenshire, Skotland is die brouers.

‘World’s strongest ale’ comes in eye-catching dead animal bottles

ps. Die vertaling van ale, “pompwater”, is gelees by Kookkuns.com

Lewer kommentaar

Leave a Reply