Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Outeur Argiewe:Bettie Blom

My groot vet Griekse egskeiding

Polly en haar Griekse man Archie besit ’n groot boekwinkel in Randburg waar klante die koerant sit en lees terwyl hulle na die ou jukebox luister en aan die Griekse gebak peusel.

Gepubliseer deurBettie Blom15/02/201513/02/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Pat StamatélosLos kommentaar op My groot vet Griekse egskeiding

Buys. ‘n Grensroman

Buys is ’n roman oor grense en oor grond. Dit vertel waar ons vandaan kom.

Gepubliseer deurBettie Blom08/02/201526/11/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Willem Anker1 Kommentaar op Buys. ‘n Grensroman

Ikarus

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands — dié Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za.

Gepubliseer deurBettie Blom01/02/201527/01/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deon MeyerLos kommentaar op Ikarus

Stukke teater

Hierdie bundel bevat vyf van Pieter-Dirk Uys se Afrikaanse dramas wat by verskyning aandag getrek het oor Uys se se satiriese uitbeelding van en kritiek op die apartheid-stelsel.

Gepubliseer deurBettie Blom25/01/201523/01/2015Gepubliseer inBoeke, TeaterSleutelwoorde: Pieter-Dirk UysLos kommentaar op Stukke teater

Moestas

Moestas volg op Deborah Steinmair se twee vorige raaiselromans, Die neus (2012) en Wenkbrou (2013).

Gepubliseer deurBettie Blom25/01/201523/01/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Deborah SteinmairLos kommentaar op Moestas

Matriks

Die digter se poging tot lewe-deur-poësie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het en die ewige wordingsproses van ’n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod.

Gepubliseer deurBettie Blom24/01/201523/01/2015Gepubliseer inBoeke, GedigteSleutelwoorde: Joan HambidgeLos kommentaar op Matriks

The Shadow of the Hummingbird

Athol Fugard ondersoek die verlies van onskuld en ’n sin van verwondering oor die verbygaande skoonheid van die wêreld.

Gepubliseer deurBettie Blom23/01/201523/01/2015Gepubliseer inBoeke, TeaterSleutelwoorde: Athol FugardLos kommentaar op The Shadow of the Hummingbird

Katerina se mojo

Katerina het nie net haar mojo verloor nie, sy verseg om saam het haar dokterman Kanada toe te verhuis.

Gepubliseer deurBettie Blom20/01/201519/01/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Kristel LootsLos kommentaar op Katerina se mojo

Goedheid en guns: agter my swirlkous

Van ’n arm kind wat saam met die twee huishonde op die straathoek vir haar ouma sit en wag het, tot suksesvolle nuusleser op eNuus …

Gepubliseer deurBettie Blom19/01/201519/01/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: Jenna-Leigh FebruaryLos kommentaar op Goedheid en guns: agter my swirlkous

Die vierde stem

François Bloemhof is bekend daarvoor dat hy aanhangers van spanningsverhale telkens gee wat hulle soek – én wat hulle nie kon verwag nie. Met Die vierde stem is dit waarder as ooit.

Gepubliseer deurBettie Blom18/01/201516/01/2015Gepubliseer inBoekeSleutelwoorde: François BloemhofLos kommentaar op Die vierde stem

Posts pagination

Nuwer artikels 1 … 25 26 27 28 29 30 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Franco – Paarlberg
  • Mooiste Monster
  • Jeani – Sing
  • Op Soek Na Liefde
  • Tot die aarde ons laat gaan

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
  • Fer oor Vergete herinneringe
  • Zoé ruk die masker af oor uitbranding en die prys van drome – Roekeloos.co.za oor Zoé is besig om golwe te maak
  • Chubby addict oor Verlig se eerste
  • Roekeloos oor Die Moot

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier